Home » Koue rillings by François Bloemhof
Koue rillings François Bloemhof

Koue rillings

François Bloemhof

Published September 10th 2014
ISBN :
Kindle Edition
93 pages
Enter the sum

 About the Book 

Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ’n ou wond wat lankal gesond geword het ...Kom ry saam op ’n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille ...En vind uit wat gebeur as jyMoreOntmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ’n ou wond wat lankal gesond geword het ...Kom ry saam op ’n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit in angsgille ...En vind uit wat gebeur as jy laatnag in Slangrivier gaan swem ...In hierdie boek kan jy kennis maak met drie van die bekendste Afrikaanse grilskrywers se wildste nagmerries. Hierdie versameling grilstories sal jou koue rillings gee!